Radio Kuber Kontrei Treffers

+27 79 219 6735

#Jou hart. my taal. ons stem.

Die nuwe webtuiste van Radio Kuber Kontrei

AGTERGROND MUSIEK VIR ELKE GELEENTHEID. Sit agteroor. En luister sonder advertensies of ander steurnisse. Of skakel in Saterdae om 09h00 vir Konka Kuiers saam met Paul Joubert.

Please play our new song!

Music Submission
AFRIKAANS AANLYN RADIO STASIE

RADIO KUBER KONTREI

'n Radio is 'n wonderlike ding om 'n vervelige pad of spitsverkeer draagliker te maak. Die musiek kan jou aandag aflei en as daar boonop 'n radio-omroeper is wat weet hoe om luisteraars te vermaak, gly die pad sommer gou-gou verby. Kom verdwaal in jou moedertaal! Jou Afrikaanse Internet Radio Stasie. #Jou Hart. My Taal. Ons Stem!
Konka Kuiers op Radio Kuber Kontrei

RUGBY PODCAST

GRATIS

This is a service description. Add more detail about this service, such as benefits, appearance, components and value

Internet Radio DJ Short Course

AGTERGROND MUSIEK

GRATIS

This is a service description. Add more detail about this service, such as benefits, appearance, components and value

Radio Omroeper Kort Kursus

OMROEPER KORT KURSUS

R2,095.00

This is a service description. Add more detail about this service, such as benefits, appearance, components and value

radio omroeper kort kursus

Aanlyn opleiding

"Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 11 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer."

Kursus Opsie 1

Aanlyn opleiding via RKK

Basies
R2,495.00

Kursus Opsie 2

Aanlyn opleiding via jou nuwe stasie

Premium
R4,599.00
 

 

Kontak ons

Submit your music (song) for free and we will gladly play it.
Naam en Van E-Pos Boodskap Social Media Links Submit

Radio Kuber Kontrei

broadcasts online through the live streaming feature on its website, where listeners can also find the podcasts to its main shows. Die primêre funksie is opleiding van omroepers. Die stasie is ideaal vir agtergrond musiek (sonder advertensies).


100 Tembe Straat, Moreletapark PRETORIA 0084

+27 79 219 6735

info@radiokuberkontrei.co.za

Sun: Closed, Mon-Fri: 8 am-6 pm, Sat: 10 am-4 pm